Loodsepisode John Deere Afrika Potgooi episode artwork

EPISODE · Dec 20, 2019 · 43 MIN

Loodsepisode John Deere Afrika Potgooi

from John Deere Africa · host Jacques Basson

Die wêreld en besigheid verander voortdurend, en teen ‘n snelle pas. Ons kernwaardes staan egter vas... Dit is die besigheidsfilosofie van John Deere, landbou-, konstruksie- en bosbou-masjinerie reus van die VSA. En, dis presies dié uitgangspunt wat die sleutel tot John Deere se voortgesette sukses was oor die afgelope 182 jaar. Die kernwaardes van integriteit, kwaliteit, toegewydheid en vernuwing vind gestalte in John Deere se mense, produkte en prosesse. Dit geld ook vir John Deere hier ter plaatse, suid van die Sahara. In die eerste van ‘n hoogs insiggewende potgooi reeks, met landbou deurlopend as die primêre fokus, gesels ek met Jacques Taylor en Stephan Nel, onderskeidelik besturende direkteur en bemarkingsbestuurder van John Deere Sub-Sahara Afrika. In hierdie loodsepisode wissel die gesprek van die fassinerende geskiedenis van John Deere in Suid-Afrika, met ‘n skip wat sink en twee ploeë wat herwin is, tot die maatskappy se uitgebreide handelaarsnetwerk, regoor Suid-Afrika en die res van die kontinent, tot John Deere se globale en plaaslike visie en missie. Soos wat Jacques en Stephan benadruk gaan dit oor die deurgee van eerstehandse inligting aan produsente, en, ten spyte van al die negatiwiteit tans in die hoofstroom-media, is die ware stand van sake oorwegend goeie nuus vir boerdery in Suid-Afrika...

NOW PLAYING

Loodsepisode John Deere Afrika Potgooi

0:00 43:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Cover Stories with Chess Life US Chess Chess Life Editor John Hartmann talks to the authors of each month's Chess Life cover story. TV Podcast Industries Chris Jones, Derek O'Neill and John Harrison. TV Podcast Industries TV Podcast Industries is a podcast that provides discussions and reviews of various TV shows, including recent popular series like Alien Earth, The Sandman, The Last of Us, The Boys, and Daredevil Born Again. They also cover shows such as Ironheart, Star Trek: Picard, The Rings of Power, and many more, spanning both Marvel and DC universes, as well as other genres. The Ten Commandments John Knox Institute This series of lectures on the Law of the LORD GOD, is an introduction to the beauty of holiness. Holiness is more than God’s sinlessness. His holiness is the pure beauty of His loving Being. The essence of God’s law is revealed to us in His Holy law. Pandemic Goldhawk | Wondery A devastating global outbreak engulfs the world’s most populous cities… and unlocks a terrible secret. “Red Eye” a new flu-like virus engulfs the most populous cities around the world. It starts with eye itch, then bleeding, quickly followed by blindness and death. An infectious disease specialist, in Bangkok, Thailand for a conference, is invited to help contain an outbreak of local bird flu; in the UK a civil servant investigates the suicide of a government scientist; and a teacher re-connecting with his ex-girlfriend finds himself drawn into a deadly game of environmental espionage. A new six-part podcast thriller by John Scott Dryden about the secrets people keep and the sacrifices they make…to save the world. From Goldhawk Crime.Binge all episodes of PANDEMIC exclusively and ad-free by joining Wondery+ in the Wondery App, Apple Podcasts or Spotify. Start your free trial today by visiting <a href="http://www.wondery.com/links/pandemic" rel="noopener noreferrer" target="_b

Frequently Asked Questions

How long is this episode of John Deere Africa?

This episode is 43 minutes long.

When was this John Deere Africa episode published?

This episode was published on December 20, 2019.

What is this episode about?

Die wêreld en besigheid verander voortdurend, en teen ‘n snelle pas. Ons kernwaardes staan egter vas... Dit is die besigheidsfilosofie van John Deere, landbou-, konstruksie- en bosbou-masjinerie reus van die VSA. En, dis presies dié uitgangspunt...

Can I download this John Deere Africa episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!