EPISODE · Feb 26, 2026 · 6 MIN
Lorenzo Darries se hart
from Driesestig · host RSG
Toe die Good Hope FM-sportaanbieder en Expresso-vervaardiger, Lorenzo Darries, in 2023 met eindstadium hartversaking gediagnoseer is, was hy nie verbaas om te hoor dat hy 'n nuwe hart sal moet kry nie. Dis immers 'n familiekwaal. Met die hedendaagse tegnologie kon dokters 'n plan maak terwyl Lorenzo op 'n hart wag, en hy het 'n linkerventrikulêre hulpapparaat gekry. Dis 'n meganiese pomp wat ingeplant is om sy hart te help om bloed deur sy liggaam te sirkuleer. Haidee Muller-Isaacs het met hom gepraat.
NOW PLAYING
Lorenzo Darries se hart
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jan 19, 2022 ·5m