Losgekoop van die Rotresies episode artwork

EPISODE · Apr 13, 2026 · 2 MIN

Losgekoop van die Rotresies

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Petrus 1:18-19 Julle weet tog dat julle nie met verganklike middele soos silwer of goud losgekoop is uit julle oorgeërfde sinlose bestaan nie. Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. In 'n wêreld wat so behep is met materiële dinge; tydelike dinge; dinge wat verganklik is; kom baie mense nie uit by die dinge wat werklik saak maak, nie. En soos ons fokus op geld, gemak en sukses, gly die lewe stilweg verby ... totdat dit weg is.Vir baie jare het ek my gesinslewe geoffer op die altaar van my loopbaan, gemak en sukses. Dit het my uiteindelik my eerste huwelik gekos. As ek terugkyk, besef ek dat die buit van die rotresies waarin so baie van ons hardloop, beslis nie die moeitewerd is nie. Silwer en goud is uiteindelik nie waaroor die lewe gaan nie.1 Petrus 1:18-19 Julle weet tog dat julle nie met verganklike middele soos silwer of goud losgekoop is uit julle oorgeërfde sinlose bestaan nie. Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is.Al daardie tydelike dinge wat ons dink so verskriklik belangrik is, sal eendag heeltemal betekenisloos wees. Trouens, as jy daaroor nadink, is hulle vandag alreeds so te sê betekenisloos.Jesus het gekom om ons daarvan te red; om ons uit daardie rotresies te ruk; om ons lewens te herstel deur vir ons te gee wat werklik saakmaak ... van nou af tot in alle ewigheid.Jy is gekoop, losgekoop, vrygemaak met die kosbare bloed van Christus.Dit het Hom alles gekos. Hou op om op die ou materialistiese manier te leef. Jy is van daardie lewe gered. Volg Jesus.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 13, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Petrus 1:18-19 Julle weet tog dat julle nie met verganklike middele soos silwer of goud losgekoop is uit julle oorgeërfde sinlose bestaan nie. Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. In 'n wêreld wat so behep is met materiële dinge; tydelike dinge; dinge wat verganklik is; kom baie mense nie uit by die dinge wat werklik saak maak, nie. En soos ons fokus op geld, gemak en sukses, gly die lewe ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Losgekoop van die Rotresies

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 13, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!