EPISODE · Apr 1, 2025 · 29 MIN
#LositBeter - April Full
from Mirrag met Annelie · host Annelie Bouwer
Grootfm 90.5 se #Lositbeter verander April Fool hierdie jaar in April FULL! Wanvoeding is verwoestend - dit is die onderliggende oorsaak van meer as die helfte van kindersterftes in Suid-Afrika. Dit vernietig 'n kind selselmatig - hul kognitiewe ontwikkeling, hul immuunstelsel, hul liggaam sowel as hul spiergroei en maak hulle meer kwesbaar vir siektes en dood. Annelie gesels met Lilly Geerdts en Norman Mphake van Headstart kids oor die wonderlike werk wat hulle doen om wanvoeding iets van die verlede te maak. Luister hier na die gesprek oor mikro-nutriente en hoe jy betrokke kan raak
Embed this episode
Ready to play
#LositBeter - April Full
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.