Louwina se storie episode artwork

EPISODE · Aug 6, 2025 · 8 MIN

Louwina se storie

from Driesestig · host RSG

In Lowena Lawrence se hart en huis in Bonteheuwel is daar altyd plek vir nog. By haar kry jy brood en bid, en neem met jou saam die vrede wat alle verstand te bowe gaan. Die kinders in die omgewing word na haar aangetrek soos ’n magneet, en vind 'n tuiste by die Kids' Club. Sy neem ook leiding by 'n groep vroue wat bid by die verskillende skole in Bonteheuwel en uitreik na die smokkelhuise in die omgewing. Haar seun is ‘n klompie jare gelede doodgeskiet toe hy op pad was na ’n huiswinkel. Hy het in ‘n spervuur tussen twee bendes beland. Haidee Muller-Isaacs het by haar gaan kuier.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 6, 2025

Embed this episode

Ready to play

Louwina se storie

0:00 8:54

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 8 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on August 6, 2025.

Can I download this Driesestig episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!