EPISODE · Jun 17, 2021 · 37 MIN
Luister president Cyril Ramaphosa Podlitiek?
from Podlitiek · host Ernst van Zyl, Arno Roodt, Charné Mostert en Louis Boshoff
Met die ANC en veral President Cyril Ramaphosa wat in die afgelope week skynbaar ‘n paar besluite geneem het wat teen hul beginsels ingaan, wonder die Podlitiek-span of die groot kokkedore aan die sogenaamde stuur van Suid-Afrika dalk van tyd tot tyd op hul podsending inskakel. Vernaamlik in terme van die nuus oor die SAL en Eskom wat in die afgelope week bekendgestel is. Podletiek op Maroela Media · Podletiek op Facebook
Embed this episode
NOW PLAYING
Luister president Cyril Ramaphosa Podlitiek?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.