Luisteraarsvraag: Hoe is gelowiges in die Ou Testament gered? episode artwork

EPISODE · Feb 15, 2022 · 47 MIN

Luisteraarsvraag: Hoe is gelowiges in die Ou Testament gered?

from Radio Scriptura · host Scriptura

Luisteraarsvraag - Hoe is gelowiges in die Ou Testament gered? Was gelowiges van die ou testament ook gered? Kon hulle ook die hemel sien? Wat en waar is die hel en die hemel in die ou en nuwe testament, en is hulle almal dieselfde? Maar steeds meer belangrik: waar gaan gelowiges as hulle sterf, en waar is Jesus nou? "Ek is die God van Abraham, Isak en Jacob….alle gelowiges van alle tye word slegs geregverdig deur die geloof in Jesus Christus alleen. 02:10 Kon gelowiges hemel toe gaan voor Christus se kruisiging? 09:18 Hoe interpreteer en verstaan ons die teks in Lukas 16:19-31? 15:39 Gelowiges van alle tye is/word deur Christus gered 20:40 Hoe het ou testamentiese mense hul redding gesien? 22:00 Waarheen gaan ongelowiges na afsterwe? 40:08 Sentrale gereformeerde beleidenis - verheerlikte liggame met die wederkoms 44:00 God se beloftes staan vas vir Sy volk Aanbieders: Jaco de Beer, Marnix Boersema, Gerhard van Rhyn, Jonker Venter Skrifverwysings:   Lukas 16:19-31 & Lukas 23:43, Handelinge 4:12, Hebreërs 11, Johannes 11, Markus 12:26-27, Openbaring 8/13, 1 Korintiërs 15, Psalm 116:15, 2 Korintiërs 5:8, 1 Tessalonisense 4:13, Openbaring 21, Genesis 3:15 Verwante artikels en episodes: http://www.scriptura.co.za/2020/07/verlossing-deur-genade-alleen-algehele-verdorwenheid/ http://www.scriptura.co.za/2021/05/wat-is-die-evangelie/ http://www.scriptura.co.za/2021/02/luisteraarsvrae-die-lewe-na-die-dood-engele-gerubs-en-serafs/

NOW PLAYING

Luisteraarsvraag: Hoe is gelowiges in die Ou Testament gered?

0:00 47:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 47 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on February 15, 2022.

What is this episode about?

Luisteraarsvraag - Hoe is gelowiges in die Ou Testament gered? Was gelowiges van die ou testament ook gered? Kon hulle ook die hemel sien? Wat en waar is die hel en die hemel in die ou en nuwe testament, en is hulle almal dieselfde? Maar steeds...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!