Luisteraarsvraag: Hoekom dien ons die Here / Voorspoedsteologie episode artwork

EPISODE · Apr 21, 2020 · 40 MIN

Luisteraarsvraag: Hoekom dien ons die Here / Voorspoedsteologie

from Radio Scriptura

In hierdie episode beantwoord ons 'n luisteraar se vraag oor die voorspoedsteologie. Wat is ons motiewe om die Here te dien - is dit vir persoonlike gewin? Hoekom gebeur dit dikwels so dat die kerke leeg is wanneer dit goed gaan met ons, maar wanneer die swaar tye kom soek almal weer die kerk op? Ons gesels oor bekende voorspoeds-teoloë soos Kenneth Copeland. En kyk ook die idees van voorspoedsteologie dalk onwillekeurig in ons gedagtes ook begin posvat.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 21, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Luisteraarsvraag: Hoekom dien ons die Here / Voorspoedsteologie

0:00 40:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 40 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on April 21, 2020.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!