Luisteraarsvraag:  Hoekom gebeur slegte dinge met mense? episode artwork

EPISODE · Feb 14, 2023 · 34 MIN

Luisteraarsvraag: Hoekom gebeur slegte dinge met mense?

from Radio Scriptura · host Scriptura

Hoekom gebeur slegte dinge met mense?  Waar kom sonde en dood vandaan?  Die mens het teen God gesondig in die tuin van Eden en dit oor homself gebring.  Daarom ly die hele skepping saam met die mens onder die sondevloek.  Ons kry egter meer genade as wat ons verdien.  Die vraag is dus eintlik:   hoekom doen God nog goed?   Hoekom het Hy Jesus gestuur?   Slegte dinge het verskeie redes:   oordeel, dissipline, en om God se goeie wil uit te werk.   As gelowiges kyk ons anders na pyn, leiding, swaarkry en dood, want slegte dinge gebeur in hierdie wêreld, maar hierdie wêreld is nie die einde nie.  Slegte dinge rus gelowiges ook toe vir dieper bediening, groei in geloof  en verhouding met God.  Vir die gelowige is daar geen veroordeling meer nie, en ons deel reeds in God se seën, want die beste is nog op pad.  Ons het 'n hoop gesetel in Christus,  wie ons gered het vir 'n ewigheid in Sy teenwoordigheid. 

NOW PLAYING

Luisteraarsvraag: Hoekom gebeur slegte dinge met mense?

0:00 34:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 34 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on February 14, 2023.

What is this episode about?

Hoekom gebeur slegte dinge met mense?  Waar kom sonde en dood vandaan?  Die mens het teen God gesondig in die tuin van Eden en dit oor homself gebring.  Daarom ly die hele skepping saam met die mens onder die sondevloek.  Ons kry egter meer genade...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!