Luisteraarsvraag:  Intercession? episode artwork

EPISODE · Jun 13, 2023 · 41 MIN

Luisteraarsvraag: Intercession?

from Radio Scriptura · host Scriptura

Is bybelse voorbidding dieselfde as "intercession"?  Die woord van God roep gelowiges op om te bid tot ons hemelse Vader, en om alleen of in christen groepe in gesprek te tree met God vir alle geestelike en liggaamlike behoeftes, en in alle omstandighede.  Maar hoe definieër ons voorbidding, en is die lering vir alle denominasies dieselfde?  Wat is die onbybelse slagysters van hedendaagse "intercession"?  Is mensgerigte of mistiese voorbidding tot die nut en saligheid van medegelowiges? Waarin of in wie lê die krag van gebed dan eintlik?  Wees aangemoedig om saam te bid, maar tog waaksaam te wees en te onderskei tussen waar en vals.  Jesus Christus is ons enigste middelaar wat vir ons kan intree by die Vader, omdat Sy bloedoffer volmaak is.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 13, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Luisteraarsvraag: Intercession?

0:00 41:12

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 41 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on June 13, 2023.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!