EPISODE · Feb 16, 2021 · 38 MIN
Luisteraarsvrae: Die lewe na die dood, engele, gerubs en serafs.
from Radio Scriptura · host Radio Scriptura
02:10 Wat gebeur met gelowiges en ongelowigtes na die dood? 06:19 Die siel van gelowiges en ongelowiges is onsterflik. 13:58 In die hiernamaals is gelowige en ongelowige bewus van hul omgewing. 17:35 Wat is die verskil tussen serafs, gerubs en engele? 23:57 Gerubs is engele wat oor God se heiligheid waak. 30:32 Serafs is engele wat God se heiligheid besing. 35:03 Christene hoef nie demone te vrees nie.
NOW PLAYING
Luisteraarsvrae: Die lewe na die dood, engele, gerubs en serafs.
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.