Luisteraarsvrae: Hoe beskerm ek my kind teen pornografie? episode artwork

EPISODE · Apr 20, 2021 · 34 MIN

Luisteraarsvrae: Hoe beskerm ek my kind teen pornografie?

from Radio Scriptura · host Radio Scriptura

Pornografie is die sonde van ons tyd waaroor niemand praat nie. In hierdie episode hanteer Jonker Venter en Marnix Boersema 'n baie ongemaklike kwessie naamlik pornografie of onsedelikheid. Pornea is die breë term in die Bybel wat alle seksuele onsedelikheid, met ander woorde onbybelse, onreine en onvanpaste seksuele gedrag, as sonde uitwys. Pornografie en onsedelikheid floreer in die geheim, en dit verwelk as dit oopgemaak en belei word. Die evangelie is die beginpunt. 01:00 Hoe beskerm mens jou kinders/tieners teen pornografie? 03:20 Waar begin 'n mens? Romeine 1 verwys na die mense se sondige hart. 12:33 Rig jou kind af, wees self die mentor. 1 Kor 6:18 Leer dat pornografie sonde is. 17:24 Moedig openlike gesprekke en sondebeleidenis aan. 18:00 Praat met kinders oor seksualiteit en onsedelikheid. 19:31 Die evangelie bring bevryding van alle sonde, maar daar moet bekering kom. 22:01 Deel van 'n ouer se taak is om godsvrees vir sy kinders te leer. 23:12 Leer die ernstige gevolge van pornea/hoerery. 25:46 Praktiese dissiplines:  Spreek die hart aan,  Beperk toegang tot die internet dmv internetfilters,  Monitor selfoon gebruik,  Leer wat die Bybel sê oor seks en die huwelik,  Modelleer gesonde verhoudings 31:54 Help jou kind om nie in die sonde van onsedelikheid te verdwaal en daardeur verwoes te word nie. (Spreuke 5) 33:05 Stry teen die sonde en die vlees.

NOW PLAYING

Luisteraarsvrae: Hoe beskerm ek my kind teen pornografie?

0:00 34:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 34 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on April 20, 2021.

What is this episode about?

Pornografie is die sonde van ons tyd waaroor niemand praat nie. In hierdie episode hanteer Jonker Venter en Marnix Boersema 'n baie ongemaklike kwessie naamlik pornografie of onsedelikheid. Pornea is die breë term in die Bybel wat alle seksuele...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!