Maak die Pad vir die Here Gelyk episode artwork

EPISODE · Sep 9, 2024 · 3 MIN

Maak die Pad vir die Here Gelyk

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMarkus 1:4-6 Hierdie boodskapper was Johannes die Doper. Hy het in die woestyn opgetree en gepreek dat die mense hulle moes laat doop as teken dat hulle tot inkeer gekom het en so vergifnis van sonde ontvang het. Skares mense van Jerusalem en van oor die hele Judea het na Johannes toe gekom, en nadat hulle hulle sondes bely het, het hy hulle in die Jordaanrivier gedoop. Johannes se klere was van kameelhaar en hy het ’n leerbelt om sy middel gedra. Hy het van sprinkane en veldheuning gelewe. (NLV) Ek het al ervaar, miskien het jy ook, dat God ... wel, nogal vreemde dinge doen; dinge wat ons nie verwag nie; dinge wat ons laat wonder … hoekom doen Hy dit?Neem byvoorbeeld vir Johannes die Doper. Hy was die man wat God voor Jesus uitgestuur het om, soos die Bybel sê, die pad vir die Here voor te berei. Jawel, dit was seker noodsaaklik om die mense vir Jesus se koms voor te berei... Maar hy klink net inderdaad vir my na 'n baie vreemde ou:Markus 1:4-6  Hierdie boodskapper was Johannes die Doper. Hy het in die woestyn opgetree en gepreek dat die mense hulle moes laat doop as teken dat hulle tot inkeer gekom het en so vergifnis van sonde ontvang het. Skares mense van Jerusalem en van oor die hele Judea het na Johannes toe gekom, en nadat hulle hulle sondes bely het, het hy hulle in die Jordaanrivier gedoop. Johannes se klere was van kameelhaar en hy het ’n leerbelt om sy middel gedra. Hy het van sprinkane en veldheuning gelewe. (NLV)Kameelhare, sprinkane, heuning … kan jy jou dit voorstel? Ten spyte daarvan, ten spyte van die feit dat hy in die woestyn was (nie in die dorp, of in die tempel, of selfs in 'n sinagoge nie), het mense na hom gestroom om sy ontstellende boodskap te hoor: kom tot inkeer, sodat julle vergifnis van sonde kan ontvang – oftewel; bekeer julle!Dit is nie 'n boodskap wat die meeste mense wil hoor nie. Wees nou eerlik; is dit ‘n boodskap wat jy wil hoor? En tog het hordes mense na hom gestroom. God het, in sy wysheid, geweet dat mense 'n groot hartsverandering nodig het voordat hulle gereed is om Jesus in hul lewens in te nooi.My vriend, het jy al daardie hartsverandering gehad? Is jy gereed om die sonde wat so deel van jou is, se kloue van jou lewe los te maak? Ek wil jou vra: In die Naam van Jesus: bekeer jou; met ander woorde, erken jou sonde voor die Here, bely dit as sonde, breek weg daarvan en leef ‘n veranderde lewe in ‘n persoonlike verhouding met ons Here Jesus en jou sondes sal vergewe word.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Markus 1:4-6 Hierdie boodskapper was Johannes die Doper. Hy het in die woestyn opgetree en gepreek dat die mense hulle moes laat doop as teken dat hulle tot inkeer gekom het en so vergifnis van sonde ontvang het. Skares mense van Jerusalem en van oor die hele Judea het na Johannes toe gekom, en nadat hulle hulle sondes bely het, het hy hulle in die Jordaanrivier gedoop. Johannes se klere was van kameelhaar en hy het ’n leerbelt om sy middel gedra. Hy het van sprinkane en veld...

NOW PLAYING

Maak die Pad vir die Here Gelyk

0:00 3:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 9, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailMarkus 1:4-6 Hierdie boodskapper was Johannes die Doper. Hy het in die woestyn opgetree en gepreek dat die mense hulle moes laat doop as teken dat hulle tot inkeer gekom het en so vergifnis van sonde ontvang het. Skares mense van...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!