Maandag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz episode artwork

EPISODE · Jun 15, 2026 · 10 MIN

Maandag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz

from Rosestad Godsdiens · host Radio Rosestad

GENESIS 1 God se skeppingswerk 1In die begin het God die hemel en die aarde geskep. 2Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. 3Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. 4God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en die donker van mekaar geskei. 5God het die lig toe “dag” genoem, en die donker het Hy “nag” genoem. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die eerste dag. 6Toe het God gesê: “Laat daar 'n gewelf wees tussen die waters om die waters van mekaar te skei.” 7So het dit gebeur.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 15, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Maandag Oggenddiens - Ds Zak Scholtz

0:00 10:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Rosestad Godsdiens?

This episode is 10 minutes long.

When was this Rosestad Godsdiens episode published?

This episode was published on June 15, 2026.

Can I download this Rosestad Godsdiens episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!