EPISODE · Jun 8, 2026 · 12 MIN
Maandag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn
from Rosestad Godsdiens · host Radio Rosestad
LUKAS 3 8Dra liewer vrugte wat bewys dat julle bekeer is. En moenie by julleself sê: ‘Ons het Abraham as voorvader’ nie, want dit sê ek vir julle: God kan uit hierdie klippe kinders vir Abraham verwek. ROMEINE 6 Dood vir die sonde, maar lewend vir God 1Wat moet ons nou hiervan sê? Moet ons aanhou sonde doen sodat die genade kan toeneem? 2Beslis nie. Hoe kan ons wat dood is vir die sonde, nog daarin voortlewe?
Embed this episode
NOW PLAYING
Maandag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.