Maar dan Struikel Jy episode artwork

EPISODE · Mar 27, 2024 · 2 MIN

Maar dan Struikel Jy

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 18:25-27 Simon Petrus was nog besig om hom te staan en warm maak toe iemand vir hom sê: “Is jy nie tog ook een van sy dissipels nie?” Hy het dit heftig ontken en gesê: “Nee, ek is nie!” Een van die hoofpriester se slawe, verwant aan dié een wie se oor Petrus afgekap het, vra toe: “Het ek jou nie ook in die tuin saam met hom gesien nie?” Petrus het dit weer ’n keer heftig ontken en onmiddellik het die haan gekraai. (NLV) Oor net 'n paar dae sal ons daardie verskriklike dag, "Goeie Vrydag," die dag toe Jesus in die openbaar aan die Kruis vasgespyker is, herdenk. Dis ondenkbaar dat dit destyds toegelaat is om te gebeur!Dit was 'n riller van 'n dag. 'n Onskuldige Man wat net goed gedoen het, is met lang spykers tussen sy speekbeen en ellepyp by elke pols en tussen tussen sy hakskeenspier en kuitbeen in elke been, teen ‘n houtkruis vasgeslaan. Daar het Jesus gehang. Hy het versmoor, aangesien sy tussenribspiere oor baie ure hul spierkrag; die vermoë om uit te sit en saam te trek, verloor het.Hoekom het sy vriende nie vir Hom opgestaan nie? Waarom het hulle nie 'n beroep op die Romeinse goewerneur, wat Jesus op die ou end onskuldig bevind het, gedoen nie? Die apostel Petrus het immers vir Jesus gesê: “Ek sal my lewe ter wille van U opoffer.”Maar Jesus het geantwoord: “Ek verseker jou, voordat die haan môre-oggend kraai, sal jy drie maal ontken het dat jy My ken.”Johannes 18:25-27 Simon Petrus was nog besig om hom te staan en warm maak toe iemand vir hom sê: “Is jy nie tog ook een van sy dissipels nie?”Hy het dit heftig ontken en gesê: “Nee, ek is nie!” Een van die hoofpriester se slawe, verwant aan dié een wie se oor Petrus afgekap het, vra toe: “Het ek jou nie ook in die tuin saam met hom gesien nie?” Petrus het dit weer ’n keer heftig ontken en onmiddellik het die haan gekraai. (NLV)Die geluid van daardie haan se kraai was sekerlik vir Petrus soos 'n dolk in sy hart toe hy die Here se woorde onthou het. Dit is die dolk van ons mislukking. Dit is die dolk van ons sonde. Maar wag ‘n bietjie, die goeie nuus kom.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 27, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 18:25-27 Simon Petrus was nog besig om hom te staan en warm maak toe iemand vir hom sê: “Is jy nie tog ook een van sy dissipels nie?” Hy het dit heftig ontken en gesê: “Nee, ek is nie!” Een van die hoofpriester se slawe, verwant aan dié een wie se oor Petrus afgekap het, vra toe: “Het ek jou nie ook in die tuin saam met hom gesien nie?” Petrus het dit weer ’n keer heftig ontken en onmiddellik het die haan gekraai. (NLV) Oor net 'n paar dae sal ons daardie vers...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Maar dan Struikel Jy

0:00 2:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 27, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!