Maar wat van ons sosio-ekonomiese regte? episode artwork

EPISODE · Nov 30, 2023 · 2 MIN

Maar wat van ons sosio-ekonomiese regte?

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Ek het al baie gepraat oor hoe die regering se begroting onder druk is, maar daar is genoeg ander kommentators daar buite wat sê, maar wat die grondwet wat sosio-ekonomiese regte, soos die reg tot onderwys, behuising, voedsel en gesondheidsdienste, waarborg? As die regering nou besteding sny gaan dit hierdie regte verswak. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 30, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Maar wat van ons sosio-ekonomiese regte?

0:00 2:11

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on November 30, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!