Makro scenarios vir SA episode artwork

EPISODE · Apr 18, 2025 · 2 MIN

Makro scenarios vir SA

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Met baie van die dinge in die nuus, soos President Trump se tariewe of die moontlikheid van ʼn resessie in die VSA, kan die impak op Suid-Afrika maklik genoeg verduidelik word met die logika van ekonomiese teorieë. Om iets te kan sê oor die omvang van die impak het jy egter ʼn simulasiemodel nodig. Dit is dan lekker wanneer die Reserwebank die resultate van hulle modellering van verskillende scenario’s met ons deel, soos in die Monetêre beleidsoorsig.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 18, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Makro scenarios vir SA

0:00 2:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on April 18, 2025.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!