MAMMIE SE VOORHUIS deur Erin Patience episode artwork

EPISODE · Dec 12, 2024 · 55 MIN

MAMMIE SE VOORHUIS deur Erin Patience

from Radioteater · host RSG

Wanneer Mammie se deur vir almal oop staan, kan dit nogal bietjie erg raak vir Tamia. Dit voel of Mammie al haar aandag aan die bure skenk, en nie op haar fokus nie. Dit veroorsaak dat Tamia die goeie nuus wat sy ontvang het, van haar ma en haar pa weerhou. Maar, ook net omdat haar ma haar gedurig in die rede val. Tog verstaan sy dat die dood van haar broer, nie so maklik vir haar mammie was om te verwerk nie. Die spelers is is Zenobia Kloppers, René Cloete, Simoné Benjamin-Carolissen, Sharfa du Plessis, Cole Wessels en Enrico Hartzenberg. Die regisseur is Denver Vraagom.

NOW PLAYING

MAMMIE SE VOORHUIS deur Erin Patience

0:00 55:23

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 55 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on December 12, 2024.

What is this episode about?

Wanneer Mammie se deur vir almal oop staan, kan dit nogal bietjie erg raak vir Tamia. Dit voel of Mammie al haar aandag aan die bure skenk, en nie op haar fokus nie. Dit veroorsaak dat Tamia die goeie nuus wat sy ontvang het, van haar ma en haar pa...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!