Markus 1 episode artwork

EPISODE · Jul 5, 2025 · 24 MIN

Markus 1

from Laat ons Boekevat · host Jan Smit

Send us Fan MailTerug by die evangelies, begin ons vandag met die evangelie volgens Markus. Die evangelie begin met die bediening van Johannes die Doper, en ook die doop van Jesus. Jesus roep Sy eerste dissipels, begin om te preek en om mense te genees. Markus skryf die evangelie op grond van die inligting wat hy by Petrus kry, en net soos Petrus, het Markus 'n unieke manier om ons te vertel van die lewe en werk van Jesus. Kom lees en luister gerus saam met ons!

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 5, 2025

Embed this episode

Ready to play

Markus 1

0:00 24:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Laat ons Boekevat?

This episode is 24 minutes long.

When was this Laat ons Boekevat episode published?

This episode was published on July 5, 2025.

Can I download this Laat ons Boekevat episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!