EPISODE · Sep 17, 2025 · 19 MIN
Markus 11
from Laat ons Boekevat · host Jan Smit
Send us Fan MailVandag lees ons van Jesus se intog in Jerusalem. Na 3 jaar se bediening in Galilea en die noordelike streke van Israel, is Jesus nou hier in Jerusalem om Sy aardse bediening af te sluit.Wanneer Hy Jerusalem binnekom is daar 'n groot skare wat Hom eer en prys en uitroep "Hosanna!" Maar in die tempel is die priesterhoofde en skrifgeleerdes nog steeds besig om Sy dood te beplan.
What this episode covers
Send us Fan Mail Vandag lees ons van Jesus se intog in Jerusalem. Na 3 jaar se bediening in Galilea en die noordelike streke van Israel, is Jesus nou hier in Jerusalem om Sy aardse bediening af te sluit. Wanneer Hy Jerusalem binnekom is daar 'n groot skare wat Hom eer en prys en uitroep "Hosanna!" Maar in die tempel is die priesterhoofde en skrifgeleerdes nog steeds besig om Sy dood te beplan.
NOW PLAYING
Markus 11
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 29, 2026 ·22m
Jun 28, 2026 ·40m
Jun 26, 2026 ·39m
Jun 26, 2026 ·10m