EPISODE · Jul 12, 2025 · 22 MIN
Markus 2
from Laat ons Boekevat · host Jan Smit
Send us Fan MailJesus leer vir die skrifgeleerdes, en vir Sy volgelinge, en vir my en jou vandag, belangrike lesse in hierdie hoofstuk. Hy leer vir ons dat vergifnis van sonde belangriker is as 'n gesonde liggaam. Ons leer dat Jesus nie net Seun van God is nie, maar dat Hy self ook God is wat sondes kan vergewe. Ons leer dat die Seun van die mens die Here is, ook oor die sabbat, en dat die sabbatdag vir die mens gemaak is as rusdag, en gemaak is om God te eer.
Embed this episode
Ready to play
Markus 2
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.