EPISODE · Jul 18, 2025 · 20 MIN
Markus 3
from Laat ons Boekevat · host Jan Smit
Send us Fan MailJesus genees die man met die gebreklike hand, en die Fariseërs en Herodiane smee 'n komplot om vir Jesus dood te maak. Die twaalf apostels word uitgekies en amptelik aangestel deur Jesus, sodat Hy hulle kon uitstuur om te preek.Jesus se familie is bekommerd oor Hom en wil Hom kom haal terug huis toe, maar Jesus doen nou die werk van Sy hemelse Vader, en Hy kondig aan dat Sy kerk van nou af Sy familie sal wees.Jesus leer ons ook van die onvergeeflike sonde: Die sonde om te laster teen die Heilige Gees.
Embed this episode
Ready to play
Markus 3
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.