Markus 4 episode artwork

EPISODE · Jul 26, 2025 · 29 MIN

Markus 4

from Laat ons Boekevat · host Jan Smit

Send us Fan MailJesus begin om die mense te leer met gelykenisse: Die gelykenis van die saaier en die gelykenis van die mosterdsaad. Jesus beveel ons ook om te luister na die boodskap wat Hy verkondig, en om te verstaan wat dit beteken. daarna bevind Jesus en Sy dissipels hulle in 'n skuit op die see van Galilea, in die middel van 'n hewige storm. Jesus maak die storm stil en roep Sy dissipels op tot geloof. Hier is baie om te leer uit hierdie hoofstuk. Kom lees en luister gerus saam met ons.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 26, 2025

Embed this episode

Ready to play

Markus 4

0:00 29:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Laat ons Boekevat?

This episode is 29 minutes long.

When was this Laat ons Boekevat episode published?

This episode was published on July 26, 2025.

Can I download this Laat ons Boekevat episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!