EPISODE · Aug 1, 2025 · 20 MIN
Markus 5
from Laat ons Boekevat · host Jan Smit
Send us Fan MailVandag lees ons van 3 van Jesus se bekende wonderwerke. Drie mense, elkeen met hul eie verhaal van siekte en hartseer. Drie mense wie se geloof in Jesus so groot was dat dit hulle uit hul ellende gered het, maar meer nog, dat dit gelei het tot hul bekering. Drie wonderwerke wat ons leer van Jesus se almag, Sy deernis en Sy genade.
What this episode covers
Send us Fan Mail Vandag lees ons van 3 van Jesus se bekende wonderwerke. Drie mense, elkeen met hul eie verhaal van siekte en hartseer. Drie mense wie se geloof in Jesus so groot was dat dit hulle uit hul ellende gered het, maar meer nog, dat dit gelei het tot hul bekering. Drie wonderwerke wat ons leer van Jesus se almag, Sy deernis en Sy genade.
NOW PLAYING
Markus 5
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jun 29, 2026 ·22m
Jun 28, 2026 ·40m
Jun 26, 2026 ·39m
Jun 26, 2026 ·10m