Markus 8 episode artwork

EPISODE · Aug 21, 2025 · 22 MIN

Markus 8

from Laat ons Boekevat · host Jan Smit

Send us Fan MailJesus bereik 'n draaipunt in Sy bediening hier in hoofstuk 8 en 9. Na ongeveer twee en 'n half jaar se prediking en wonderwerke in die omgewing van die see van Galilea, reis Jesus noord na Sesarea-Filippi aan die voet van die berg Hermon.Daar, vir die eerste keer, erken Petrus en die dissipels vir Jesus as die Christus, die Seun van die lewende God.Jesus het ook weer 4000 mense kos gegee met net sewe brode en 'n paar vissies, en Hy het ook nog 'n blinde man gesond gemaak.Kom lees en luister gerus saam met ons.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 21, 2025

Embed this episode

Ready to play

Markus 8

0:00 22:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Laat ons Boekevat?

This episode is 22 minutes long.

When was this Laat ons Boekevat episode published?

This episode was published on August 21, 2025.

Can I download this Laat ons Boekevat episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!