EPISODE · Nov 22, 2020 · 40 MIN
Martin Louw
from John Deere Africa · host Jacques Basson
Martin Louw is ‘n derde-geslag boer van die Vredefort-distrik wat met sojabone, ‘n Beefmaster-stoet en Vleismarino skape boer. Sy besigheidsin kom van kleintyd af toe hy progressief met hoenders, lammers en uiteindelik beeste begin boer het. Interessant genoeg, word sy hele saaiboerdery eiehandig hanteer deur slegs Martin en sy seun, en om die rede glo Martin vas in die betroubaarheid van John Deere-masjinerie. Die onstabiliteit van die mielieprys het Martin genoop om hom eerder op sojabone toe te te spits, wat, met behulp van die nodige toerusting, ‘n meer winsgewende gewas vir hom bied. Hy waarsku egter teen die beoogde vervoerdifferensiaal, wat graanpryse dramaties kan laat val.
What this episode covers

NOW PLAYING
Martin Louw
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 4, 2026 ·50m
Apr 24, 2026 ·0m
Apr 21, 2026 ·73m
Apr 18, 2026 ·95m
Apr 15, 2026 ·55m
Apr 13, 2026 ·68m