EPISODE · Jan 23, 2025 · 16 MIN
Matteus 20
from Laat ons Boekevat · host Jan Smit
Send us Fan MailVandag vertel Jesus ons die gelykenis van die arbeiders in die wingerd: "So sal die laastes eerste wees, en die eerstes laaste." Jesus kondig weer Sy dood en opstanding aan, maar die dissipels stry nog steeds oor wie van hulle die belangrikste gaan wees in die koninkryk van die hemel. Dan genees Jesus weer twee blinde mans, nie net van hul fisiese blindheid nie, maar ook van hul geestelike blindheid.
Embed this episode
Ready to play
Matteus 20
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.