EPISODE · Mar 6, 2025 · 27 MIN
Matteus 26
from Laat ons Boekevat · host Jan Smit
Send us Fan MailIn hierdie gedeelte word die nagmaal ingestel deur Jesus. Dieselfde nagmaal wat ons vandag nog vier. Maar terselfdertyd word Jesus se dood beplan deur die priesterhoofde en familiehoofde van die kerk. Dan word Jesus verraai, gevange geneem en verskyn voor die Joodse Raad. Die hoofstuk eindig met Petrus wat vir Jesus drie maal verloën voordat die haan kraai.
Embed this episode
Ready to play
Matteus 26
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.