Meer as Genoeg episode artwork

EPISODE · Nov 1, 2024 · 2 MIN

Meer as Genoeg

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 12:8,9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. Het jy al ooit jou vinger in 'n deur vasgeklap? Jou dag het so goed begin en toe... Die pyn skiet met jou arm op tot in jou brein en...! Eina tog! Dit maak seer!Jy het geen ander pyne of skete nie; die res van jou lyf voel perfek, totdat... Trouens, alles in jou lewe loop gemaklik en mooi. Maar in een oomblik word jou aandag heeltemal gekaap deur daardie ondraaglike pyn. Dis verskriklik! En as jy kyk, sien jy jou vingernael begin blou word...Selfs wanneer die ergste pyn begin bedaar; dit gebeur waarskynlik so binne ongeveer tien minute; bederf daardie konstante geklop, die res van jou dag.Dit is dieselfde met daardie een ding in jou lewe, wat jy wens nie daar was nie. Byna almal het daardie één ding wat hulle pla, wat dit ook al mag wees. Die apostel Paulus het destyds, 'n doring in sy vlees gehad. Hy sê in: 2 Korintiërs 12:7,8. …Daarom, sodat ek nie hoogmoedig sou wees nie, is daar vir my 'n doring in die vlees gegee, 'n boodskapper van Satan om my met vuiste te slaan. Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.Soms bid jy en bid en bid dat God dit moet wegneem, maar Hy doen dit nie. Hoekom nie? Omdat Hy wil hê dat jy sy genade, sy liefdevolle goedheid, sy onverdiende guns, sy krag om jou deur die krisis te help, moet ervaar.Wat jy ook al in die gesig staar, God se genade is genoeg vir jou. Dit was nog altyd. Dit sal altyd wees.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 1, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 12:8,9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. Het jy al ooit jou vinger in 'n deur vasgeklap? Jou dag het so goed begin en toe... Die pyn skiet met jou arm op tot in jou brein en...! Eina tog! Dit maak seer! Jy het geen and...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Meer as Genoeg

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on November 1, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!