EPISODE · Jun 1, 2021 · 37 MIN
Mei in Perspektief
from Radio Scriptura · host Radio Scriptura
Mei in Perspektief 01:48 Nagwaak vir Jacob Zuma. 07:00 Polities-teologiese beskouing. 10:55 Waarskuwing aan leiers (Jesaja 5:20). 12:22 Kerk en staat moet geskei wees. 16:21 Toenemende korrupsie in die ANC - wat is ons hoop en behoud? 17:27 God sal die perfekte oordeel fel - vergeldingsteologie (Ps 7:16). 20:30 Vertrou op die Here (Ps 37). 21:15 Ons het ' n roeping hier (1 Kor 17). 22:37 Konflik tussen Israel en Palestina. 24:00 Eindtye - hoe moet ons Israel sien? 29:00 Redding kom slegs deur Jesus Christus (Matt 24:13-14). 33:08 Kerk moet aan die Here onderwerp - Tweede bede van die Onse Vader (Sondag 48 van Heidelbergse Kategismes).
NOW PLAYING
Mei in Perspektief
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.