Mel Botes se Riviersimfonie episode artwork

EPISODE · Dec 23, 2025 · 10 MIN

Mel Botes se Riviersimfonie

from Driesestig · host RSG

Stemme uit rock en simfonie kom saam in Mel Botes se Die Riviersimfonie. Dit bevat ‘n duet van Mel en Danie du Toit van Spoegwolf. Die Kaapstadse Filharmoniese Orkes, onder leiding van John Walton, gee die musiek lewe. Die simfonie beskryf die verskillende stadia en lewensfases van ’n rivier, wat ook simbolies is van die vloei van die lewe met al sy kompleksiteite, uitdagings - vrede, vreugde, hartseer en verlies. Hy vertl vir Sue Pyler waar die idee vir die simfonie vanaadan kom.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 23, 2025

Embed this episode

Ready to play

Mel Botes se Riviersimfonie

0:00 10:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Driesestig?

This episode is 10 minutes long.

When was this Driesestig episode published?

This episode was published on December 23, 2025.

Can I download this Driesestig episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!