Menslike Seksualiteit: Skepping deel 2 - Geslagsideologie en Verwarring episode artwork

EPISODE · Jun 17, 2025 · 32 MIN

Menslike Seksualiteit: Skepping deel 2 - Geslagsideologie en Verwarring

from Radio Scriptura · host Scriptura

In die derde episode van die reeks gesels Scriptura oor vrae 6 tot 8, wat handel oor geslagtelikheid, transgenderteorieë, en God se skeppingsorde. Hoekom moet ons God se plan en doel met die twee geslagte vertrou? Het God enige foute gemaak met die skepping van 'n persoon se geslag, en wat het na die sondeval verkeerd geloop? Kan dit wees dat iemand in die verkeerde lyf gebore is? Wat is die gnostiese en mistieke idees oor geslagtelikheid? Is liggaam en gees veronderstel om geintegreerd te wees? Kan identiteit in geslag en geslagtelikheid gevind word?

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 17, 2025

Embed this episode

NOW PLAYING

Menslike Seksualiteit: Skepping deel 2 - Geslagsideologie en Verwarring

0:00 32:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 32 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on June 17, 2025.

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!