EPISODE · Jun 24, 2025 · 34 MIN
Menslike Seksualiteit: Skepping (Deel 3) - Die huwelik en God se oorspronklike ontwerp
from Radio Scriptura · host Scriptura
Wie het die huwelik ingestel en bepaal die orde daarvan? Wanneer en hoekom het God dit as lewenslange, monogame verbondsverhouding geheilig? Waar pas die seksuele verhouding in sodat dit God verheerlik? Waarom is die Here so ernstig oor egskeiding? Kan ons meer doen om stukkende huwelike in die kerk te herstel?
Embed this episode
NOW PLAYING
Menslike Seksualiteit: Skepping (Deel 3) - Die huwelik en God se oorspronklike ontwerp
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.