Menslike Seksualiteit:  Sondeval Deel 2 – Begeertes, versoeking en veroordeling episode artwork

EPISODE · Jul 22, 2025 · 29 MIN

Menslike Seksualiteit: Sondeval Deel 2 – Begeertes, versoeking en veroordeling

from Radio Scriptura · host Scriptura

Wat motiveer ons begeertes?  Hoe werk versoekings en begeertes, en wanneer is dit sonde? Waar kom versoekings vandaan? Wat gee geboorte aan sonde, en waar gebeur dit? Kan ons in ons gedagte veilig speel met sondige denke? Sukkel ons almal met dieselfde versoekings of laste? Verwerp God slegs die begeertes wat teen Sy wet is, of net die daadwerklike oortreding van Sy wet? Is onrein gedagtes sonde, al het jy nie die dade waaraan jy gedink het, daadwerklik gedoen nie? Hoe stry ons die stryd teen sondige begeertes? Vrae 19 tot 22 van die kategismus van menslike seksualiteit werk deur die Skrif om antwoorde op hierdie vrae te verskaf.

NOW PLAYING

Menslike Seksualiteit: Sondeval Deel 2 – Begeertes, versoeking en veroordeling

0:00 29:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 29 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on July 22, 2025.

What is this episode about?

Wat motiveer ons begeertes?  Hoe werk versoekings en begeertes, en wanneer is dit sonde? Waar kom versoekings vandaan? Wat gee geboorte aan sonde, en waar gebeur dit? Kan ons in ons gedagte veilig speel met sondige denke? Sukkel ons almal met...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!