Menslike Seksualiteit:  Waarheid en liefde vir mense wat worstel episode artwork

EPISODE · Oct 7, 2025 · 30 MIN

Menslike Seksualiteit: Waarheid en liefde vir mense wat worstel

from Radio Scriptura · host Scriptura

Hoe moet ons mense wat met seksuele sonde worstel behandel en dien?  Hoe kyk ons verby die skaamte en stigma, en help ons verlore siele om Christus se liefde en genade te sien?  Hoe wen ons hulle vir Christus?   Moet ons diesulkes vermy en verwerp, of moet ons hulle liefhê en dien met die waarheid van Christus?  Hoeveel siele kos dit ons om te swyg oor die waarheid?  Kan liefde sonder waarheid oor sonde regtig 'n getuienis van verlossing wees?  Kan die waarheid sonder liefde mense dien soos Christus dit sou doen?   Hoe moet kerkdissipline en tug teenoor lidmate en ons geliefdes lyk?  Leef ons self as verlostes en getuig ons lewens van verlossing?  Kategoriseer ons sondes vanweë 'n verlies aan konsekwentheid en huigelaary?  Deins ons terug  van die moeilike gesprekke en konfrontasies as gevolg van emosionele konnotasies of familiebande?  

NOW PLAYING

Menslike Seksualiteit: Waarheid en liefde vir mense wat worstel

0:00 30:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 30 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on October 7, 2025.

What is this episode about?

Hoe moet ons mense wat met seksuele sonde worstel behandel en dien?  Hoe kyk ons verby die skaamte en stigma, en help ons verlore siele om Christus se liefde en genade te sien?  Hoe wen ons hulle vir Christus?   Moet ons diesulkes vermy en verwerp,...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!