EPISODE · Jun 23, 2026 · 19 MIN
Midjaar-uitbranding - Anja van Beek
from GROOTfm 90.5 · host GROOTfm 90.5
Ons is amper halfpad deur die jaar, en vir baie mense begin die druk van sperdatums, werkverpligtinge en persoonlike verantwoordelikhede nou ophoop. Dit kan lei tot uitputting, stres en selfs uitbranding. Maar hoe weet jy wanneer jy bloot moeg is, en wanneer jy op pad is na ernstige uitbranding? Ons gesels vandag met Anja van Beek, leierskapstrateeg en stigter van WholeLeader Collective, oor midjaar-uitbranding en hoe werknemers én werkgewers dit kan voorkom. Anja verwys na 3 "HIGH PERFORMANCE ENERGY" - gewoontes wat jy kan beoefen om vinnig jou battery te herlaai: 1. Dankbaarheid - dis wetenskaplikbewys dat mense wat gereeld nadink oor dinge waarvoor hul dankbaar is, meer veerkragtig is 2. Humor - bring meer lag in jou dag in 3. Optimistiese lewensuitkyk - leer jou brein om die positiewe deel in elke situasie te soek
Embed this episode
Ready to play
Midjaar-uitbranding - Anja van Beek
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.