MIKE EN MAVIS deur Wessel Pretorius episode artwork

EPISODE · Dec 27, 2018 · 40 MIN

MIKE EN MAVIS deur Wessel Pretorius

from Radioteater · host RSG

Mavis Kellerman, ʼn weduwee wat haarself afgesluit het van die wêreld, behalwe vir haar e-posse met haar dogter, en haar weeklikse kerkdiens, ontvang 'n uitnodiging vir die opening van 'n nuwe bioskoop wat spesialiseer in klassieke rolprente. Die eienaar, Mike Lewis, is 'n eksentrieke jongkêrel met ʼn ewige romantiese siel. Mavis besef gou dat Mike daarop uit is om haar hart te wen, en bevind haarself aan die ontvangkant van ʼn vryery in haar herfsjare, wat afspeel oor ʼn reeks romantiese afsprake. Wat sy egter nie weet nie, is dat sy en Mike 'n geskiedenis deel wat lank voor die uitnodiging al begin het. ʼn Romantiese en ouwêreldse komedie wat die hartsnare sal roer.

NOW PLAYING

MIKE EN MAVIS deur Wessel Pretorius

0:00 40:03

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 40 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on December 27, 2018.

What is this episode about?

Mavis Kellerman, ʼn weduwee wat haarself afgesluit het van die wêreld, behalwe vir haar e-posse met haar dogter, en haar weeklikse kerkdiens, ontvang 'n uitnodiging vir die opening van 'n nuwe bioskoop wat spesialiseer in klassieke rolprente. Die...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!