EPISODE · May 19, 2020 · 3 MIN
Minister beledig onderwysstelsel sê Fedsas
from Nuuspod · host Izak Du Plessis
Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, beledig die onderwysstelsel sê Fedsas. Dit volg na Motshekga Woensdagaand afgekondig het dat graad 7 en 12 leerlinge op 1 Junie teruggaan skool toe. Die minister het 'n konsortium aangewys om die proses te fasiliteer. Jaco Deacon van Fedsas sê die minister erken hiermee dat die departement nie in beheer is van die plan om kinders te laat terugkeer skool toe nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Minister beledig onderwysstelsel sê Fedsas
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.