EPISODE · Feb 6, 2025 · 1 MIN
Mnr die president, verduidelik asb die geleentheidskoste
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
In die aanloop na groot toesprake soos die Staatsrede en die Begrotingsrede hoop ons almal om iets te hoor. Ons almal ken die ekonomiese uitdagings wat die land in die gesig staar en hoop dat die President of Minister die keer ʼn plan op die tafel gaan sit. Ek sou graag ʼn in-diepte powerpoint aanbieding wou sien hoe ons vorder met verskillende hervormings. Helaas is dit nie hoe staatsredes werk nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Mnr die president, verduidelik asb die geleentheidskoste
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.