EPISODE · Jun 4, 2026 · 11 MIN
Moeilike Skoonma ... wie is skuldig?
from OFM · host OFM
Pulane Nel-Sekepe en Madeleen Steenkamp gesels oor 'n baie sensitiewe onderwerp... SKOONMA. Is Skoonma die skuldige een wat dalk nie wil laat gaan nie? Is die Skoonseun/Skoondoger dalk skuldig want hul het jaloesie probleme? Is die eie Kind dalk die probleem, want hul pak by hul ma af oor hul lewens maat? Soveel vrae - Madeleen help ons antwoorde vind.
Embed this episode
NOW PLAYING
Moeilike Skoonma ... wie is skuldig?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.