Moenie Berge van Molshope Maak Nie episode artwork

EPISODE · Jul 7, 2025 · 2 MIN

Moenie Berge van Molshope Maak Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 40:25-26 ““Met wie sal julle My vergelyk? Wie is my gelyke?” vra die Heilige Een. Kyk op na die hemel. Wie het die sterre gemaak? Hy laat hulle soos ’n leërmag uitmarsjeer, die een ster na die ander, en roep elkeen by sy naam. Met sy groot krag en mag sorg Hy dat nie een wegraak of verdwaal nie. (NLV) Wanneer jy 'n probleem ervaar, is dit regtig maklik om die omvang daarvan te oorskat. Jy maak sommer gou ‘n berg van ‘n molshoop! Hoe meer hartseer die probleem vir jou veroorsaak, hoe groter word dit. Dit is net natuurlik. Wat jy nodig het, is die korrekte perspektief op die probleem.Kan jy vir ‘n oomblik daaraan dink dat indien die son hol was, jy 1,3 miljoen van ons aardes daarin sou kon inpas. Dis die reine waarheid – 1,3 miljoen! Tog word die son as slegs 'n medium grootte ster in die bekende heelal geklassifiseer.Die sterrekundiges skat dat daar triljoene sterre in die bekende heelal is. Dit laat jou heeltemal klein voel, nè?  God vra in: Jesaja 40:25-26 “Met wie sal julle My vergelyk? Wie is my gelyke?” vra die Heilige Een. Kyk op na die hemel. Wie het die sterre gemaak? Hy laat hulle soos ’n leërmag uitmarsjeer, die een ster na die ander, en roep elkeen by sy naam. Met sy groot krag en mag sorg Hy dat nie een wegraak of verdwaal nie. (NLV) So, kom ons kyk nou na wat die ware perspektief is ten opsigte van daardie probleem, waarmee ons elkeen op die oomblik te kampe het. Verbeel jou vir een oomblik dat dié God wat al hierdie triljoene sterre geskep het, die God wat elke ster se naam ken, nie in staat is om in te tree om jou met jou probleem te help nie?Hy laat hulle soos ’n leërmag uitmarsjeer, die een ster na die ander, en roep elkeen by sy naam. Met sy groot krag en mag sorg Hy dat nie een wegraak of verdwaal nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 7, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Jesaja 40:25-26 ““Met wie sal julle My vergelyk? Wie is my gelyke?” vra die Heilige Een. Kyk op na die hemel. Wie het die sterre gemaak? Hy laat hulle soos ’n leërmag uitmarsjeer, die een ster na die ander, en roep elkeen by sy naam. Met sy groot krag en mag sorg Hy dat nie een wegraak of verdwaal nie. (NLV) Wanneer jy 'n probleem ervaar, is dit regtig maklik om die omvang daarvan te oorskat. Jy maak sommer gou ‘n berg van ‘n molshoop! Hoe meer hartseer die probleem vir...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Moenie Berge van Molshope Maak Nie

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 7, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!