Moenie die Struikelblok Wees Nie episode artwork

EPISODE · Jan 12, 2024 · 2 MIN

Moenie die Struikelblok Wees Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 17:1-3a Jesus het vir sy dissipels gesê: “Dit is onvermydelik dat daar dinge kom wat mense laat struikel. Maar ellende wag vir die mens wat die oorsaak daarvan is. So 'n mens kan eerder met 'n groot klip aan die nek in die see gegooi word as dat hy vir een van hierdie kleintjies 'n struikelblok word. Wees dus self op julle hoede. Een van ons ou vriend, die duiwel, se gunsteling leuens is dat "klein sondetjies" nie saak maak nie. Ja wat, gaan maar voort, niemand sal agterkom nie! Dis net so ‘n bietjie sonde. Ag nee wat, dis eintlik glad nie sonde nie!Dit is 'n leuen wat hy oor en oor, vir enigiemand en almal wat Jesus liefhet, sal fluister. Dit is amper die perfekte leuen, want dit maak soveel sin, want dit sus jou wanneer jy regtig wil toegee aan iets wat na ‘n onbenullige versoeking lyk. Niemand sal agterkom nie! Dit sal niemand seermaak nie!Maar sonde kom altyd op die lappe en sonde het altyd gevolge. Een van daardie gevolge het ‘n rimpeleffek. Jou piepklein, klein-klein, klein sondetjie vorm golwe met groot potensiaal om ander in die versoeking te lei om jou te volg.Wanneer jy binne hoorafstand van jou gesin kerm, is die mees waarskynlike uitkoms dat hulle by jou sal leer om te kerm en te kla. Wanneer jy iemand beswadder, is daar ‘n groot kans dat die een of ander jong Christen jou slegte gewoontes sal aanleer. En dit is iets wat Jesus in ‘n baie ernstige lig beskou.Lukas 17:1-3a Jesus het vir sy dissipels gesê: “Dit is onvermydelik dat daar dinge kom wat mense laat struikel. Maar ellende wag vir die mens wat die oorsaak daarvan is. So 'n mens kan eerder met 'n groot klip aan die nek in die see gegooi word as dat hy vir een van hierdie kleintjies 'n struikelblok word. Wees dus self op julle hoede.Wanneer ons ander laat sondig, word ons in werklikheid 'n instrument van die duiwel, die versoeker, wie se missie dit is om God se kinders op 'n dwaalspoor te lei. Dit is hoekom Jesus dit so ernstig opneem.Wees eerder sout en lig in hierdie bose wêreld.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 12, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Lukas 17:1-3a Jesus het vir sy dissipels gesê: “Dit is onvermydelik dat daar dinge kom wat mense laat struikel. Maar ellende wag vir die mens wat die oorsaak daarvan is. So 'n mens kan eerder met 'n groot klip aan die nek in die see gegooi word as dat hy vir een van hierdie kleintjies 'n struikelblok word. Wees dus self op julle hoede. Een van ons ou vriend, die duiwel, se gunsteling leuens is dat "klein sondetjies" nie saak maak nie. Ja wat, gaan maar voort, niemand sal ag...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Moenie die Struikelblok Wees Nie

0:00 2:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 12, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!