Moenie die Vyand Aanbid Nie episode artwork

EPISODE · Feb 3, 2024 · 2 MIN

Moenie die Vyand Aanbid Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailDaniël 3:5,6 ’n Aankondiger het hardop uitgeroep: “Luister na dié bevel, alle volke, nasies en tale: Sodra julle die trompet hoor blaas en die fluit, siter, lier, harp en ander blaas- en musiekinstrumente hoor, moet julle neerval en tot die goue beeld bid wat koning Nebukadnesar laat oprig het. Enigeen wat nie neerkniel om dit te aanbid nie, sal dadelik in ’n vuurwarm oond gegooi word.” Ons wêreld is deesdae so boos. Mense verwag dat ons, God se kinders, voor die bose moet neerbuig; ophou om vir God te getuig; en nie slegs saam met mense die dinge van hierdie wêreld aanvaar nie, maar dit toejuig. En die antagonisme teen ons, word by die dag erger, selfs gevaarliker.Dit is iets wat ek beslis in my omgewing gesien het. Het jy dit  ook al in jou konteks opgemerk? Dit lyk of die gety van vervolging teen Christene besig is om te styg. Maar weet jy, dis niks nuuts nie.Toe Israel in die 6de eeu v.C. in Babilon in ballingskap en slawerny weggevoer was, het die Babiloniese koning, Nebukadnesar, geëis dat hulle voor 'n groot, goue standbeeld van homself moet neerbuig en dit aanbid.Daniël 3:5,6 ’n Aankondiger het hardop uitgeroep: “Luister na dié bevel, alle volke, nasies en tale: Sodra julle die trompet hoor blaas en die fluit, siter, lier, harp en ander blaas- en musiekinstrumente hoor, moet julle neerval en tot die goue beeld bid wat koning Nebukadnesar laat oprig het. Enigeen wat nie neerkniel om dit te aanbid nie, sal dadelik in ’n vuurwarm oond gegooi word.’Daniël se drie vriende het geweier, en soos hy gewaarsku het, het Nebukadnesar hulle in die oond gegooi. As jy die res van die storie ken, sal jy weet dat God wonderbaarlik ingetree en hulle gered het. Maar dis nie hoe dinge altyd gebeur nie.Eeue later het Jesus ook geweier om voor die bose neer te buig en op die ou end is Hy gekruisig! Wat ook al die uitkoms, wat die koste ook al is, moenie swig en voor die bose neerbuig nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 3, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Daniël 3:5,6 ’n Aankondiger het hardop uitgeroep: “Luister na dié bevel, alle volke, nasies en tale: Sodra julle die trompet hoor blaas en die fluit, siter, lier, harp en ander blaas- en musiekinstrumente hoor, moet julle neerval en tot die goue beeld bid wat koning Nebukadnesar laat oprig het. Enigeen wat nie neerkniel om dit te aanbid nie, sal dadelik in ’n vuurwarm oond gegooi word.” Ons wêreld is deesdae so boos. Mense verwag dat ons, God se kinders, voor die bose ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Moenie die Vyand Aanbid Nie

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 3, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!