Moenie God se Hart Breek Nie episode artwork

EPISODE · Aug 19, 2025 · 2 MIN

Moenie God se Hart Breek Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 4:30 En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag. Almal wil 'n beter lewe hê. Ek dink nie ek het al ooit 'n enkele persoon ontmoet wat nie die een of ander dingetjie het, wat hulle wens hulle kon verander nie. Het jy al? Ja, ek weet ons almal verstaan daardie gevoel van onvergenoegdheid. En tog blameer ons alte dikwels daardie één ding, wat ons hartseer veroorsaak, terwyl die probleem eintlik binne-in ons lê.Ek wonder wat ons sou sien as ons die kans gegee word om van die hemel se balkon af op ons lewens neer te kyk?  Hoe lyk ons gedagtes, ons begeertes, ons dade, ons reaksies? Wat van die dinge wat in ons harte aangaan; die dinge wat God bedroef, die dinge waarvan Hy ons graag wil bevry?Efesiërs 4:30 En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag.Sal jy my toelaat om jou vandag prontuit te vra wat jy dink, begeer, doen en sê? Is dit gierigheid, of selfsug, of trots, of woede, of onvergewensgesindheid, of dalk ‘n wrok? Daardie ding wat jou van ‘n vervulde lewe beroof; en wat God diep in sy hart bedroef?Dis nogal vreemd hoe ons aan daardie dinge wil vashou sonder om eerlik te wees met onsself, sonder om dit ooit, vir eens en vir altyd, finaal te hanteer. Wat dink jy? Waaraan klou jy vas? En as dit God se hart breek, waarom verbeel jy jou dat dit jou eie hart sal vervul?En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag.Laat dit gaan.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 19, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Efesiërs 4:30 En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag. Almal wil 'n beter lewe hê. Ek dink nie ek het al ooit 'n enkele persoon ontmoet wat nie die een of ander dingetjie het, wat hulle wens hulle kon verander nie. Het jy al? Ja, ek weet ons almal verstaan daardie gevoel van onvergenoegdheid. En tog blameer ons alte dikwels daardie één ding, wat ons hartseer veroorsaak, terwyl die ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Moenie God se Hart Breek Nie

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 19, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!