Moenie Grense Verskuif Nie episode artwork

EPISODE · Jul 12, 2026 · 3 MIN

Moenie Grense Verskuif Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 23:10,11 Moenie die ou grense van ’n stuk grond verskuif nie. Moenie weeskinders se grond by hulle probeer afvat nie. Die Een wat hulle beskerm, is magtig. Hy sal hulle saak teen jou verdedig. (NLV) Daar is 'n ou wenresep wat politici gebruik: Steun altyd die perd wat eiebelang genoem word, ou seun! Dit is 'n wyd aangehaalde, siniese waarneming oor die menslike natuur en politieke gedrag. Met ander woorde, bevredig die eiebelang van die mense en hulle sal vir jou stem. Ja my vriend, mense is selfsugtig en sal allerhande vorms van onreg en wreedheid tot hulle eie voordeel gebruik. En so verskuif ons die grense tussen reg en onreg. Tydens die sogenaamde Hoogland-verskuiwings in die 18de en 19de eeu in Skotland, het ryk grondeienaars duisende arm huurders van hul grond verwyder om plek te maak vir meer winsgewende skaapboerdery.Grense op kaarte is letterlik óór opgestel, dorpies is vernietig, en mense wat vir geslagte daar gewoon het, is in armoede, ballingskap of emigrasie van hul grond gedryf.Dit was in wese die verskuiwing van gemeenskappe en geregtigheid ter wille van wins. Die kwesbares - dikwels weduwees, weeskinders en die armes - is sonder grond of huise gelaat.Spreuke 23:10,11 Moenie die ou grense van ’n stuk grond verskuif nie. Moenie weeskinders se grond by hulle probeer afvat nie. Die Een wat hulle beskerm, is magtig. Hy sal hulle saak teen jou verdedig. (NLV) Eiebelang is 'n kragtige motiveerder vir elkeen van ons, miskien die magtigste van almal. Wie gee om wat met die ander gebeur, net solank ons gemaklik is! Wie gee om vir hulle swaarkry?In hierdie vers waarsku God ons teen gierigheid, en die uitbuiting van die kwesbares deur grense vir selfsugtige gewin te verskuif. Gierigheid wat die magteloses verplaas, korrodeer beide geregtigheid en die samelewing. En God sal sien dat sy geregtigheid uiteindelik geskied. Moenie die ou grense verskuif nie. Moenie begin om dit wat verkeerd is, reg te noem nie. Dis God se waarskuwing, en …Moenie toelaat dat grense verskuif word nie. Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Spreuke 23:10,11 Moenie die ou grense van ’n stuk grond verskuif nie. Moenie weeskinders se grond by hulle probeer afvat nie. Die Een wat hulle beskerm, is magtig. Hy sal hulle saak teen jou verdedig. (NLV) Daar is 'n ou wenresep wat politici gebruik: Steun altyd die perd wat eiebelang genoem word, ou seun! Dit is 'n wyd aangehaalde, siniese waarneming oor die menslike natuur en politieke gedrag. Met ander woorde, bevredig die eiebelang van die mense en hulle sal vir jo...

NOW PLAYING

Moenie Grense Verskuif Nie

0:00 3:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 12, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailSpreuke 23:10,11 Moenie die ou grense van ’n stuk grond verskuif nie. Moenie weeskinders se grond by hulle probeer afvat nie. Die Een wat hulle beskerm, is magtig. Hy sal hulle saak teen jou verdedig. (NLV) Daar is 'n ou wenresep wat...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!