Moenie Jou Geloof gebruik as verskoning vir Aggressie Nie episode artwork

EPISODE · Apr 9, 2025 · 3 MIN

Moenie Jou Geloof gebruik as verskoning vir Aggressie Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSagaria 7:9-10 So het die Here die Almagtige gesê: Laat reg geskied aan almal, bewys liefde en barmhartigheid aan mekaar; moenie die weduwee en die weeskind, die vreemdeling en die arme verdruk nie; moenie bose planne teen mekaar bedink nie. As daar wel 'n God in die hemel is, wil jy sekerlik hê dat Hy 'n God van liefde, 'n God van geregtigheid en 'n God van hoop moet wees. Dit klink mooi nè? So hoekom is dit dan dat sy kinders, die "Christene" hulle deur die eeue so sleg gedra het?Luister net hierna: Daar was die kruistogte van die 11de tot 13de eeu, die Spaanse Inkwisisie in die laat 15de eeu, die Europese heksejagte van die 15de tot 18de eeu, die Salem-hekse-verhore van die laat 17de eeu (en dis nie al nie). Dit was verskriklike, ondenkbare gruwels wat in die naam van godsdiens gepleeg is.Die kruistogte het ontstaan uit die oënskynlik goeie bedoelings van godsdienstiges om die Heilige Land te herower, en om die kerk van boosheid en heksery te bevry.So, hoe kan goeie bedoelings sulke slegte gevolge hê? Die antwoord is dat dit is wat gebeur wanneer Christene hul wapens opneem teen dít wat hulle as ‘n bedreiging vir hulle geloof beskou. Hulle het dit nooit, ooit voorsien dat wat hulle as eerbaar beskou het, tot so ‘n moorddadige vlak sou daal nie.Sagaria 7:9-10 So het die Here die Almagtige gesê: Laat reg geskied aan almal, bewys liefde en barmhartigheid aan mekaar; moenie die weduwee en die weeskind, die vreemdeling en die arme verdruk nie; moenie bose planne teen mekaar bedink nie.Geregtigheid, genade en deernis; dis waartoe God ons roep. En ten spyte daarvan gaan die Christendom steeds deesdae voort om hulself te bewapen: In die politiek, in omgewingsake. Dit kom ook na vore in die manier waarop ons diegene behandel wat nie dieselfde lyk, nie dieselfde klink, en nie dieselfde as ons glo nie.So, hier is 'n bietjie goddelike raad: net ingeval jy in die versoeking kom om die Bybel as 'n wapen te gebruik; gebruik dit eerder as 'n spieël.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 9, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Sagaria 7:9-10 So het die Here die Almagtige gesê: Laat reg geskied aan almal, bewys liefde en barmhartigheid aan mekaar; moenie die weduwee en die weeskind, die vreemdeling en die arme verdruk nie; moenie bose planne teen mekaar bedink nie. As daar wel 'n God in die hemel is, wil jy sekerlik hê dat Hy 'n God van liefde, 'n God van geregtigheid en 'n God van hoop moet wees. Dit klink mooi nè? So hoekom is dit dan dat sy kinders, die "Christene" hulle deur die eeue so ...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Moenie Jou Geloof gebruik as verskoning vir Aggressie Nie

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on April 9, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!