Moenie jou Skaam oor Mislukkings Nie episode artwork

EPISODE · Jan 18, 2024 · 3 MIN

Moenie jou Skaam oor Mislukkings Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Timoteus 1:8 Jy moenie skaam wees om die boodskap van die Here te verkondig nie; en moet jou ook nie skaam vir my wat om sy ontwil 'n gevangene is nie. Inteendeel, dra jou deel van die ontberings vir die evangelie met die krag wat God jou gee. Mislukking is iets waaroor ons nie graag praat nie, want soos ‘kriptoniet’ vir Superman is, so is mislukking vreesaanjaend vir ons in hierdie wêreld van vandag; ‘n wêreld wat so sukses-gedrewe is en waar sukses absoluut verafgod word.Jy het ongetwyfeld al mislukkings in jou lewe beleef: kleintjies wat jy reggekry het om onder die mat in te vee voordat mense dit raakgesien het; en skouspelagtiges, waar mense jou met minagting behandel het, jou gekritiseer het en agter jou rug beswadder het.Die meeste mense sal omtrent enigiets doen om hul mislukkings te verberg. Maar om die waarheid te sê, dink ek elkeen van ons sal erken dat enigiemand wat in geloof waag om hul gawes en vermoëns tot God se eer te gebruik, foute gaan maak; ja, ons gaan mislukkings langs die pad beleef.Nouja, wat doen jy dan? Hoe hanteer jy hulle? Kyk wat die wyse Paulus vir sy dissipel Timoteus sê: 2 Timoteus 1:8 Jy moenie skaam wees om die boodskap van die Here te verkondig nie; en moet jou ook nie skaam vir my wat om sy ontwil 'n gevangene is nie. Inteendeel, dra jou deel van die ontberings vir die evangelie met die krag wat God jou gee.Jesus het vir die wêreld soos die grootste mislukking in die hele geskiedenis gelyk toe Hy daar aan die Kruis gehang het. Maar Paulus sê: moenie skaam wees vir Hom nie. Ja, Paulus, ou vriend, jy kan maklik praat, jy is self ‘n eendagsvlieg – jy was selfs in die tronk gewees. “moet jou ook nie skaam vir my... nie. En dan verskuif hy die fokus op Timoteus (en op ons!) "Ly saam met my vir die Evangelie." (Onthou in ons oë is lyding gelyk aan mislukking).Goed, maar wat doen jy met jou mislukkings? Moet jou nie skaam vir hulle nie. God sal jou die krag gee om daardeur te groei en meer volwasse te word.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 2 Timoteus 1:8 Jy moenie skaam wees om die boodskap van die Here te verkondig nie; en moet jou ook nie skaam vir my wat om sy ontwil 'n gevangene is nie. Inteendeel, dra jou deel van die ontberings vir die evangelie met die krag wat God jou gee. Mislukking is iets waaroor ons nie graag praat nie, want soos ‘kriptoniet’ vir Superman is, so is mislukking vreesaanjaend vir ons in hierdie wêreld van vandag; ‘n wêreld wat so sukses-gedrewe is en waar sukses absoluut verafgo...

NOW PLAYING

Moenie jou Skaam oor Mislukkings Nie

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 18, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan Mail2 Timoteus 1:8 Jy moenie skaam wees om die boodskap van die Here te verkondig nie; en moet jou ook nie skaam vir my wat om sy ontwil 'n gevangene is nie. Inteendeel, dra jou deel van die ontberings vir die evangelie met die krag wat...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!