Moenie Leuens Vertel Nie episode artwork

EPISODE · Mar 13, 2025 · 3 MIN

Moenie Leuens Vertel Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 8:44 Julle is kinders van die duiwel; hy is julle vader, en julle wil doen wat julle vader wil hê julle moet doen. Hy was van die begin af 'n moordenaar. En hy staan nie aan die kant van die waarheid nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy leuentaal praat, is dit volgens sy aard, want hy is 'n leuenaar en die vader van die leuen. Ek wil nie soos 'n samesweringsteoretikus klink nie, want ek is nie een nie, maar ek beleef dat die leuens wat deesdae soos 'n kanker in ons lewens ingesluip het; ja, soos sommer baie kankers … besig is om ons dood te maak.Watter leuens? Wel, kies maar self! Ekonomiese leuens - jy sal gelukkig wees as jy ryk is. Leuens oor die gesinstruktuur – egskeiding is net nog 'n leefstylkeuse. Leuens oor ons gesondheid - neem hierdie pille en alles sal reg wees. En dan is daar natuurlik ook nog baie soos identiteitspolitiek, godsdienstige leuens … en baie mense glo dit tot hul eie nadeel en ondergang.Destyds het Jesus teen die godsdienstige leiers van sy tyd uitgevaar oor hul huigelary, hul skynheiligheid en hulle manipulasie van gewone mense net om hul eie sakke te vul en hul sosiale aansien te verhoog. Hy het vir hulle gesê... Johannes 8:44 Julle is kinders van die duiwel; hy is julle vader, en julle wil doen wat julle vader wil hê julle moet doen. Hy was van die begin af 'n moordenaar. En hy staan nie aan die kant van die waarheid nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy leuentaal praat, is dit volgens sy aard, want hy is 'n leuenaar en die vader van die leuen.Jesus draai nie doekies om nie, of hoe? My vriend, ons word so maklik om die bos gelei. Dit is heeltemal te maklik om deur die leuens wat die wêreld, met heftigheid en venynige opmerkings verkondig, mislei te word. Op een of ander stadium moet jy net besluit en sê: Nee! Genoeg is genoeg!Aleksandr Solzhenitsyn, ‘n andersdenkende Russiese skrywer en het dit so gestel: Die maklikste ding wat 'n dapper individu kan doen, is om nie van die leuen deel te word nie.Dit verg moed om standpunt in te neem teen die leuens wat ons lewens wil oorneem. Dit verg moed om in God te glo, om Jesus te volg, om toe te laat dat sy waarheid jou hele siel en hart vul. Doen dít in elk geval.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Johannes 8:44 Julle is kinders van die duiwel; hy is julle vader, en julle wil doen wat julle vader wil hê julle moet doen. Hy was van die begin af 'n moordenaar. En hy staan nie aan die kant van die waarheid nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy leuentaal praat, is dit volgens sy aard, want hy is 'n leuenaar en die vader van die leuen. Ek wil nie soos 'n samesweringsteoretikus klink nie, want ek is nie een nie, maar ek beleef dat die leuens wat deesda...

NOW PLAYING

Moenie Leuens Vertel Nie

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 13, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailJohannes 8:44 Julle is kinders van die duiwel; hy is julle vader, en julle wil doen wat julle vader wil hê julle moet doen. Hy was van die begin af 'n moordenaar. En hy staan nie aan die kant van die waarheid nie, omdat daar geen...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!