Moenie met God Wegkruipertjie Speel Nie episode artwork

EPISODE · May 18, 2025 · 3 MIN

Moenie met God Wegkruipertjie Speel Nie

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJeremia 23:23-24 “Is Ek miskien ’n God wat net op een plek is?” vra die Here. “Dink hulle Ek sien nie wat hulle doen nie? Dink enigiemand hulle kan vir My wegkruip en Ek sal hulle nie sien nie? Is Ek nie oral, in die hemel en op die aarde nie?” vra die Here.(NLV) Onthou jy hoe jy dit vir jou ouers probeer wegsteek het, toe jy as kind iets verkeerd gedoen het? Soms het jy daarmee weggekom, ander kere het jy nie. Hoe dit ook al sy, dit was nie 'n lekker gevoel om dinge weg te steek of om uitgevang te word nie, was dit?In 1963 het elf mans 'n waaghalsige rooftog, wat bekend geword het as "The Great Train Robbery" in die Verenigde Koninkryk uitgevoer. Hulle het £2,6 miljoen wat vandag ongeveer £55 miljoen werd sou wees, gesteel. Die meeste daarvan is nooit teruggevind nie.Een van die diewe, Ronnie Biggs, het veral bekend geword toe hy uit die tronk ontsnap het. Hy het nadat hy net 15 maande van sy 30 jaar vonnis uitgedien het, die meeste van sy lewe as 'n voortvlugtige in Brasilië deurgebring.Maar Groot-Brittanje het geen uitleweringsverdrag met Brasilië gehad nie, en Ronnie het dus veilig en in weelde in Brasilië geleef, maar toe het die realiteit van sy sonde hom getref. Na 35 jaar het hy teruggekeer huis toe, waar hy onmiddellik gearresteer en na die tronk toe teruggestuur is.Dis fassinerend, nè? Sy gewete het hom aangespreek. Is ons nie dom om te dink dat ons op een of ander manier ons wandade vir God kan wegsteek nie?Jeremia 23:23-24 “Is Ek miskien ’n God wat net op een plek is?” vra die Here. “Dink hulle Ek sien nie wat hulle doen nie? Dink enigiemand hulle kan vir My wegkruip en Ek sal hulle nie sien nie? Is Ek nie oral, in die hemel en op die aarde nie?” vra die Here. (NLV)Laat ons nie onsself bluf nie. Dit is tyd om te bely en dinge met God reg te maak; om om te draai en huis toe te kom. En wanneer jy dit doen, sal Hy, eerder as om jou te gryp en toe te sluit; jou vergewe. Dit is net wie Hy is.En dit is Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Jeremia 23:23-24 “Is Ek miskien ’n God wat net op een plek is?” vra die Here. “Dink hulle Ek sien nie wat hulle doen nie? Dink enigiemand hulle kan vir My wegkruip en Ek sal hulle nie sien nie? Is Ek nie oral, in die hemel en op die aarde nie?” vra die Here.(NLV) Onthou jy hoe jy dit vir jou ouers probeer wegsteek het, toe jy as kind iets verkeerd gedoen het? Soms het jy daarmee weggekom, ander kere het jy nie. Hoe dit ook al sy, dit was nie 'n lekker gevoel om dinge we...

NOW PLAYING

Moenie met God Wegkruipertjie Speel Nie

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 18, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailJeremia 23:23-24 “Is Ek miskien ’n God wat net op een plek is?” vra die Here. “Dink hulle Ek sien nie wat hulle doen nie? Dink enigiemand hulle kan vir My wegkruip en Ek sal hulle nie sien nie? Is Ek nie oral, in die hemel en op die...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!